You are currently viewing Inwoners is gatvol vir gangsters

Inwoners is gatvol vir gangsters

  • Post category:Hard News

Die Hanover Park-gemeenskap het Dinsdagaand kort ná die dood van Zinadene Pelton saamgestaan om te was hoe gatvol hulle vir al die bendegeweld is.

Woedende ouers van die Ghetto Kids het na die Americans se turf gestap.

Die sowat 300 inwoners het hul kommer uitgespreek en die polisie probeer help om die verdagtes te vang.

Die woedende gemeenskap het hul misnoeë uitgespreek oor die sinnelose skietery wat elke paar dae ‘n lewe eis.

Lees meer hier: https://www.son.co.za/dieson/nuus/kaapsenuus/inwoners-is-gatvol-vir-gangsters-20170315